Commons:Beeld van die jaar
From Wikimedia Commons, the free media repository
Afrikaans · العربية · Česky · Dansk · Deutsch · English · Español · فارسی · Français · Galego · Italiano · 日本語 · 한국어 · Македонски · Bahasa Melayu · Nederlands · Polski · Português · Русский · Suomi · Svenska · Українська · 中文(简体) · 中文(繁體) · +/−
Die Commons se Beeld van die jaar is 'n kompetisie wat vir die eerste keer in 2006 gehou is. Die doel van die kompetisie is om die beste beelde met 'n vrye lisensie te vind.
[edit] /2008
Derde jaarlikse Wikimedia Commons “Beeld van die jaar”
(Voorbereiding) · (Vertalings) · (Bespreking) · (Organisasie) · (Probleme / Hulp)
Inleiding & datums · Stemprosedure · 1ste rondte : Galery · 2de rondte : (Finaliste) · (Uitslae) ·
(Laai argiewe af)
[edit] /2007
Tydens 2007 is 514 tot die status van Spogbeeld bevorder. Tydens die 1ste rondte van die kompetisie kon gebruikers stem vir soveel beelde as wat hulle wou. Die uitslag: 31806 stemme deur 665 gebruikers. Die top 28 beelde het na die finale rondte deurgedring, waartydens 919 gebruikers gestem het. 84 van hierdie stemme was vir die wenbeeld Broadway-toring in Cotswolds, Engeland. Bekyk gerus die uitslae van die 1ste rondte en die uitslae van die finale rondte
- Snuffelbare argief van die meedingende beelde
|
#1: Broadway-toring in Cotswolds, Engeland, deurNewton2 (CC-BY-2.5) |
#2: 'n Nagaansig van New York Stad, deur Paulo Barcellos Jr. (CC-BY-SA-2.0) |
#3: 'n Rooi eekhoorn met tipiese "winterore" in die Hofgarten in Düsseldorf, deur Ray eye (CC-BY-SA-2.0-DE) |
[edit] /2006
390 Wikimediane het tydends die eerste rondte gestem en 658 tydens die tweede: Uit 321 beelde is die volgende vier as die beste van 2006 gekies.
|
#2: 'n Hawelose man in Parys, deur Eric Pouhier (CC-BY-SA-2.5) |
#3: 'n Blou spotvoël, deur Mdf (GFDL) |
#3: Parende sweefvlieë, deur Fir0002 (GFDL) |