Template:Copyvionote/af
From Wikimedia Commons, the free media repository
| Gee aandag aan kopiereg | [[:{{{1}}}]] is gemerk as 'n kopieregskending. Die Wikimedia Commons aanvaar slegs vrye inhoud: "vrye inhoud" verwys na beelde en ander medialêers wat deur enige iemand, vir enige doel, gebruik kan word. Sien gerus Commons:Licensing vir meer details oor wat aanvaarbaar is en wat nie. U is ook welkom om u vrae oor die beleid te stel by die Commons:Help desk.
Die lêer wat u opgelaai het sal binnekort verwyder word. Indien u van mening is dat die lêer nie 'n kopieregskending is nie, is u welkom om dit so op die [[:{{{1}}}|beeld se beskrywingsblad]] te verduidelik. Afrikaans | العربية | Asturianu | Български | Català | Česky | Dansk | Deutsch | Deutsch (Sie-Form) | Ελληνικά | English | Español | Suomi | Français | עברית | Magyar | Italiano | 日本語 | 한국어 | Македонски | Plattdüütsch | Nederlands | Norsk (nynorsk) | Norsk (bokmål) | Polski | Português | Русский | Slovenčina | Svenska | Türkçe | Tiếng Việt | 中文(简体) | 中文(繁體) | +/− |
NOTE: Please do not use this template directly! This is just for translation. Use {{Copyvionote}} instead!