Template:Please link images/af

From Wikimedia Commons, the free media repository

Jump to: navigation, search

Afrikaans | العربية | Català | Česky | Dansk | Deutsch | Deutsch (Sie-Form) | Ελληνικά | English | Esperanto | Español | Suomi | Français | Galego | עברית | Magyar | Íslenska | Italiano | 日本語 | 한국어 | Plattdüütsch | Nederlands | ‪Norsk (bokmål)‬ | Polski | Português | Română | Русский | Српски / Srpski | Svenska | Tiếng Việt | 中文 | ‪中文(繁體)‬ | +/−


Goeie dag! Dankie dat u die moeite geneem het om beelde (of ander media) na die Wikimedia Commons op te laai. Deur 'n beeld te kategoriseer, maak u dit ook moontlik vir ander gebruikers om die beeld te vind en te gebruik. Beelde wat nie gekategoriseer is nie, kan moeilik wees om te vind.

U kan 'n beeld kategoriseer deur die volgende sintaks aan die onderkant van die bladsy te plaas.

[[Category:Kategorienaam]]

Indien u, byvoorbeeld, 'n diagram opgelaai het wat die wentelbane van komete illustreer, kan die volgende by die beeld se beskrywingsblad gevoeg word:

[[Category:Astronomy diagrams]]
[[Category:Comets]]

Die diagram sal nou in die volgende kategorie Astronomy diagrams en die kategorie Comets verskyn. (Siende dat hierdie 'n internasionale projek is, vind kategorisering in Engels plaas.)

U kan hier u persoonlike galery besigtig, wat al die beelde wat u al opgelaai het vertoon.

U kan ook die program CommonSense gebruik, wat 'n kategorie vir 'n geselekteerde beeld sal voorstel. Indien u meer oor ons kategoriestelsel te wete wil kom, kan u 'n draai maak by Commons:Categories

NOTE: Please do not use this template directly! This is just for translation. Use {{Please link images}} instead!