Template:Welcome/af
From Wikimedia Commons, the free media repository
|
Afrikaans | Alemannisch | العربية | Asturianu | Български | Català | Česky | Dansk | Deutsch | Deutsch (Sie-Form) | English | Ελληνικά | Esperanto | Español | Euskara | Estremeñu | فارسی | Français | Frysk | Galego | עברית | Hrvatski | हिन्दी | Հայերեն | Bahasa Indonesia | Italiano | Latina | Lietuvių | 日本語 | 한국어 | Magyar | Македонски | मराठी | Plattdüütsch | Nederlands | Norsk (bokmål) | Polski | Português | Română | Русский | Scots | Shqip | Slovenčina | Slovenščina | Српски / Srpski | Suomi | Svenska | தமிழ் | ไทย | Türkçe | Українська | Tiếng Việt | Vèneto | 中文 | 中文(繁體) | +/− |
|
Ons eerste treetjies-hulpblad en ons algemene vrae sal baie help ná registrasie. Hulle verduidelik hoe om die gebruikerskoppelvlak (soos die taal) te verander, hoe om lêers op te laai en wat die basiese lisensiëringsbeleid is. Mens het nie tegniese vaardighede nodig om by te dra nie. Voel vry om by te dra en neem aan dat ander die beste bedoelings het. Dis 'n wiki ‒ dis regtig maklik. Meer inligting is by die gemeenskapsportaal beskikbaar. Jy kan vrae by die hulptoonbank, watergat, of op die IRC-kanaal, #wikimedia-commons, vra. Jy kan ook 'n administrateur op hulle besprekingsblad kontak. As jy 'n spesifieke vraag oor kopiereg het, vra by die lisensiëringsbesprekingsblad. |
|
|
| (N.S. Wil jy terugvoer op hierdie boodskap lewer?) | ||