Category:Verenigde Kerk, Kerkplein

From Wikimedia Commons, the free media repository
Jump to navigation Jump to search
Afrikaans: Twee kerkgeboue het op Kerkplein, Pretoria, gestaan, waarvan die tweede as die Verenigde Kerk bekend geword het. Nadat die eerste gebou, wat in 1855 opgerig is, in 1882 afgebrand het, is 'n tweede gebou. Dit is op 23 Januarie 1885 in gebruik geneem, en die laaste diens is op 25 September 1904 gehou. Dit is tydens 1904/05 gesloop. Paul Kruger se gedenkdiens op 16 Desember 1904 is vanuit 'n buitelugverhoog gelei, toe die sloping reeds begin het.
English: Two church buildings stood at Church Square, Pretoria, of which the second became known as the Verenigde Kerk (i.e. United Church). After the first building, built in 1855, burnt down in 1882, a second was built. It was consecrated on 23 January 1885 and the last service was held on 25 September 1904. It was demolished during 1904/05. Paul Kruger's funeral service was conducted from an outdoor stage on 16 December 1904, when demolition was already underway.

Media in category "Verenigde Kerk, Kerkplein"

The following 6 files are in this category, out of 6 total.