Category:Buffelsdrift Baobab

From Wikimedia Commons, the free media repository
Jump to navigation Jump to search
Afrikaans: Die Buffelsdrift-kremetart (ook Joep se Boom, Swartwater-boom) is ná die Sagole-kremetart by Tshipise en die Koning van Ga-Ratjeke by Ga-Ratjeke, albei Limpopo, die grootste kremetart in Suid-Afrika. Tot onlangs was die Platland-kremetart by Duiwelskloof en die Glencoe-kremetart naby Hoedspruit ook groter. Afmetings: grootte-indeks 336 (250+ is besonder groot), 22 m hoog, 30,2 m horisontale kroonspan, 24,3 m omtrek en 7,7 m deursnee by borshoogte. Die boom is glad nie rond nie, en kon moontlik uit meer as een stam ontstaan het. Vgl. We are the Champions (E. & E. Liebenberg, 2015), Remarkable Trees (Izak vd Merwe et al., 2016).
Object location22° 51′ 41″ S, 28° 13′ 30″ E Kartographer map based on OpenStreetMap.View all coordinates using: OpenStreetMapinfo

Media in category "Buffelsdrift Baobab"

The following 12 files are in this category, out of 12 total.