Category:Eugene Marais Park

From Wikimedia Commons, the free media repository
Jump to: navigation, search
Afrikaans: Eugene Marais Park bewaar 'n stukkie ongerepte natuur in Groenkloof, Pretoria. Dit is naby Jan Celliers Park en Klapperkop Natuurreservaat geleë. 'n Kort sirkelstaproete is toeganklik wanneer die noordelike ingang in Van Wouwstraat oop is, wat ook toegang bied tot die parkeerarea in die noordelike hoek. Dit is naby Jan Celliers Park en Klapperkop Natuurreservaat geleë, op 'n hoogte van 1423 tot 1450 m bo seevlak.
English: Eugene Marais Park, in Groenkloof, Pretoria, is home to mostly indigenous vegetation, left in a natural state, without any gardening done. A small circular pathway winds through it, but is only accessible when the northern gate along Van Wouw street is open, which also allows access to a parking area in the northern corner. It is situated close to Jan Celliers Park and Klapperkop Nature Reserve, and its altitude varies from 1423 to 1450 m.a.s.l.

25°46′44″S 28°13′12″E / 25.77889°S 28.22°E / -25.77889; 28.22