Template:Potd/2010-07-01 (af)

From Wikimedia Commons, the free media repository
Jump to navigation Jump to search
Vandag is dit "Territory Day" (d.w.s. "Territoriumdag") in die Australiese Noordelike Territorium, 'n dag wat geskiedkundig beskou word as die dag waarop die territorium selfbestuur verkry het, naamlik 1 Julie 1978. Die foto toon die westelike rand van die Glen Helen Kloof in die MacDonnellgebergte. Die gebergte bestaan uit 'n aantal ewewydig gerangskikte bergkettings in die territorium. Dit is gevorm toe die Alice Springs orogenese ('n bergvorming vernoem na die gelyknamige dorp) oor 'n lengte van 644km 'n laag rots van 12km dikte, rofweg van oos na wes, vertikaal omhoog gedruk het.

 Template:Potd/2010-07-01

This is the Afrikaans translation of the Picture of the day description page from 1 July 2010.

Vandag is dit "Territory Day" (d.w.s. "Territoriumdag") in die Australiese Noordelike Territorium, 'n dag wat geskiedkundig beskou word as die dag waarop die territorium selfbestuur verkry het, naamlik 1 Julie 1978. Die foto toon die westelike rand van die Glen Helen Kloof in die MacDonnellgebergte. Die gebergte bestaan uit 'n aantal ewewydig gerangskikte bergkettings in die territorium. Dit is gevorm toe die Alice Springs orogenese ('n bergvorming vernoem na die gelyknamige dorp) oor 'n lengte van 644km 'n laag rots van 12km dikte, rofweg van oos na wes, vertikaal omhoog gedruk het.

Descriptions in other languages: