Category:Gert Marthinus Claassen
Jump to navigation
Jump to search
Afrikaans: Vecht Generaal Gert Marthinus Claassen (10 September 1872 – 17 Junie 1951). Krygsman en Boer. 1894: Oorlog teen Malaboch. 1898: Oorlog teen Mpefu. 1899-1902: Anglo Boere Oorlog: Kommandant en later Vecht Generaal, en is met die Medalje voor Trouwe Dienst vereer. 1914-1918: Luitenant-kolonel van die Standerton "A" kommando in die Eerste Wêreldoorlog, waar hy die Croix de Guerre toegeken word. 1915-1924: Lid van Volksraad, Standerton. 1930: Lid van die Provinsiale Raad, Standerton Distrik. 1939-1948: Senator in die Volksraad. Syferfontein-opstal op oewer van Watervalsrivier, te Val, westelike Mpumalanga, waar die familie-kerkhof ook is.
Boer general in Second Boer War | |||||
Upload media | |||||
Occupation | |||||
---|---|---|---|---|---|
| |||||
Media in category "Gert Marthinus Claassen"
The following 3 files are in this category, out of 3 total.
-
Gert Marthinus Claassen ( not my photo).jpg 588 × 794; 954 KB
-
Unveiling of monuments to Claassen and Martin-Leake.JPG 3,456 × 2,304; 2.87 MB