Category:Klip River, Gauteng
Jump to navigation
Jump to search
river in Gauteng, South Africa | |||||
Upload media | |||||
Instance of | |||||
---|---|---|---|---|---|
Location |
| ||||
Length |
| ||||
Mouth of the watercourse | |||||
Drainage basin | |||||
| |||||
Afrikaans: Die Kliprivier in Gauteng is 'n sytak van die Vaalrivier. Die rivier ontspring aan die suidekant van Roodepoort, vloei suidwaarts aan die westekant van Soweto verby en kruis die N12 nasionale pad. Nou swaai die rivier oos, gaan verby Lenasia, kruis die N1 nasionale pad, vloei verby Eikenhof en swaai dan suid. Die rivier kruis die R59 hoofweg, hou suid, gaan verby Henley-on-Klip, Meyerton, deur Vereeniging voor dit by die Vaalrivier aansluit. Die rivier is erg besoedel maar kanovaart word steeds op die rivier beoefen.
Media in category "Klip River, Gauteng"
The following 3 files are in this category, out of 3 total.
-
Henley on Klip - Klip River.jpg 2,846 × 1,893; 3.45 MB
-
Klip River at Rothdene.jpg 1,758 × 1,149; 2.2 MB
-
Klip River bridge, Eikenhof.jpg 2,364 × 1,480; 3.84 MB