Florence Owens Thompson, die 32-jarige moeder van sewe kinders, is die onderwerp van die foto Migrantemoeder (Dorothea Lange, 1936), 'n toonbeeld van die Amerikaanse Groot Depressie
This is the Afrikaans translation of the Picture of the day description page from 24 February 2008.