User talk:Cellerona

Vanaf Wikimedia Commons
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Welkom by die Commons, Cellerona!

Help asseblief om u beelde te kategoriseer[wysig]

Afrikaans  العربية  беларуская (тарашкевіца)  বাংলা  català  čeština  dansk  Deutsch  Deutsch (Sie-Form)  Ελληνικά  English  Esperanto  español  فارسی  suomi  français  galego  עברית  magyar  íslenska  italiano  日本語  ქართული  한국어  македонски  മലയാളം  norsk bokmål  Plattdüütsch  Nederlands  norsk  polski  português  português do Brasil  română  русский  sicilianu  slovenčina  slovenščina  српски / srpski  svenska  Türkçe  українська  Tiếng Việt  中文(简体)‎  中文(繁體)‎  +/−


Goeie dag!

Dankie dat u die moeite geneem het om beelde (of ander media) na die Wikimedia Commons op te laai. Deur 'n beeld te kategoriseer, maak u dit ook moontlik vir ander gebruikers om die beeld te vind en te gebruik. Beelde wat nie gekategoriseer is nie, kan moeilik wees om te vind.

U kan 'n beeld kategoriseer deur die volgende sintaks aan die onderkant van die bladsy te plaas.

[[Category:Kategorienaam]]

Indien u, byvoorbeeld, 'n diagram opgelaai het wat die wentelbane van komete illustreer, kan die volgende by die beeld se beskrywingsblad gevoeg word:

[[Category:Astronomy diagrams]]
[[Category:Trap]]

Die diagram sal nou in die volgende kategorie Astronomy diagrams en die kategorie Trap verskyn. (Siende dat hierdie 'n internasionale projek is, vind kategorisering in Engels plaas.)

U kan hier u persoonlike galery besigtig, wat al die beelde wat u al opgelaai het vertoon.

Indien u meer oor ons kategoriestelsel te wete wil kom, kan u 'n draai maak by Commons:Categories

BotMultichillT 05:46, 12 July 2009 (UTC)[antwoord]


Gee aandag aan kopiereg
File:Escutllerona.jpg is gemerk as 'n kopieregskending. Die Wikimedia Commons aanvaar slegs vrye inhoud: "vrye inhoud" verwys na beelde en ander medialêers wat deur enige iemand, vir enige doel, gebruik kan word. Sien gerus Commons:Licensing vir meer details oor wat aanvaarbaar is en wat nie. U is ook welkom om u vrae oor die beleid te stel by die Commons:Help desk. Die lêer wat u opgelaai het sal binnekort verwyder word. Indien u van mening is dat die lêer nie 'n kopieregskending is nie, is u welkom om dit so op die beeld se beskrywingsblad te verduidelik.

Afrikaans  asturianu  azərbaycanca  Bahasa Indonesia  Bahasa Melayu  català  čeština  dansk  Deutsch  Deutsch (Sie-Form)‎  English  español  euskara  français  galego  hrvatski  italiano  Lëtzebuergesch  magyar  Malti  Nederlands  norsk bokmål  norsk nynorsk  oʻzbekcha / ўзбекча  Plattdüütsch  polski  português  português do Brasil  română  sicilianu  slovenčina  slovenščina  suomi  svenska  Türkçe  Tiếng Việt  Zazaki  Ελληνικά  беларуская беларуская (тарашкевіца)‎  български  македонски  русский  српски / srpski  тоҷикӣ  українська  հայերեն  मराठी  বাংলা  മലയാളം  ပအိုဝ်ႏဘာႏသာႏ  မြန်မာဘာသာ  ไทย  한국어  日本語  中文(简体)‎  中文(繁體)‎  עברית  العربية  فارسی  +/−

--Samucon (talk) 14:39, 15 September 2009 (UTC)[antwoord]